SLEGS SUPERGEBRUIKEROVK KANDIDATE VS ONS LEDE
Wie staan teen ons? Raadslede vs 2026 Soek kandidate ← Terug
Hierdie lys wys mense wat op 'n ander party se kandidaatlys verskyn en ook in ons ledestelsel is. Die OVK maak die ID-nommer toe (750803****08*), so dit is 'n waarskynlikheidspassing, nie 'n bewys nie: geboortedatum + van + naam dra die passing, provinsie ondersteun dit net. Kontroleer elke saak self voordat daar opgetree word.
Die lys wys standaard net nog-aktiewe lede - iemand wat reeds bedank het, is klaar weg. Die aktiewe lede is die wat dalk oorloop.
Laai...